Jan 12
WynLand is opsoek na ‘n nuwe redaksionele assistent. Alhoewel ons ‘n redelike klein span is, waar almal iets van alles doen, sal hierdie persoon veral betrokke wees by die proeflees van engelse kopie, vertalings en bydrae tot die webtuiste – wat in die vervolg heelwat meer bygewerk gaan word.
Vereistes sluit ‘n toepaslike 3-jaar graad met Engels as hoofvak, sowel as twee jaar werksondervinding in.
Stuur ’n CV na in@wineland .co.za indien jy belangstel.
Recent Comments