WynLand se jongste lote op die redaksie-kordon – Edo Heyns en Elona Nel – hou ons lesers op hul tone met dié wynblog genaamd WWW, oftewel WynLand Wingerd Waaibs, wat op ‘n gereelde basis die nuutste gistings en geure van die bedryf en sy mense sal weergee.

Both qualified winemakers, our aim is to enlighten and intrigue our readers with keen observations, informed opinions and witty writing, being the eyes, ears and tastebuds of the vino world. Also follow us on Twitter for daily updates and happenings, and remember – save water, drink wine!