Wednesday, Sep 08th

Last update:08:18:30 AM GMT

You are here: Articles Nuwe ‘groen’ seël is hier
  • Print
  • Email

Articles

March 2010

Wineland Magazine - General

Nuwe ‘groen’ seël is hier

small
Written by Edo Heyns

’n Nuwe sertifiseringseël, wat ook ’n wyn se IPW-status aandui, sal binnekort op die winkelrakke gesien word. Hierdie gekombineerde seël het voortgespruit uit ’n behoefte vanuit die bedryf om erkenning te gee aan produsente wat aan IPW (Geïntegreerde Produksie van Wyn) se vereistes voldoen.

DIE 2010-oesjaar dien as beginpunt van dié nuwe stelsel. Die sekretaris van die Wynen Spiritusraad, Hugo van der Merwe, verduidelik dat die huidige, smaller sertifiseringseël steeds gebruik gaan word vir wyne wat nie aan IPW-vereistes voldoen nie.

“Die nuwe stelsel is heeltemal vrywillig en word gebruik as middel om die Suid-Afrikaanse wynbedryf se aktiewe rol in om gewings vriendelike, volhoubare produksie ten toon te stel. Dit beteken egter nie dat wyn wat kortkom aan IPW se vereistes, nie gesertifiseer kan word nie.”

Die nuwe seël is ietwat groter as die standaard, smal weergawe, terwyl die slagspreuk “Integrity & Sustainability” saam met ’n simbool van ’n protea daarop verskyn.

IPW-bestuurder, Daniël Schietekat, verduidelik dat die nuwe seël ’n aanduiding is van volhoubaarheid, wat dan aansluit by die integriteit wat die Wyn- en Spiritusraad se sertifisering verseker. “Daar word verwag dat ten minste 50% van 2010 se totale wynproduksie met die nuwe seël gaan pronk. Dis werklik ’n inisiatief wat deur die bedryf self ontwikkel is. Ons is reeds wêreldleiers in volhoubare wynproduksie – die seël is maar net nog ’n manier om dit te wys.”

Onder: IPW-bestuurder, Daniël Schietekat.

IPW-bestuurder, Daniël Schietekat.As generiese bemarkingsliggaam is dit Wosa (Wines of South Africa) se verantwoordelikheid om die boodskap wat hier die seëls dra aan die internasionale mark te kommunikeer.

Wosa se kommunikasiebestuurder, André Morgenthal, verduidelik dat die nuwe stelsel eers binne die bedryf en dan plaaslik bekend moet wees voordat daar te veel in die buiteland “geraas gemaak word”.

“Ons moet leer uit die foute van ander wynlande, wat met die infasering van nuwe seëls verwarring onder verbruikers veroorsaak het. Wosa beoog om ’n ‘sagte strategie’ te gebruik om dit aan die breër wynpubliek oor te dra,” vertel Morgenthal.

Van der Merwe vertel dat die Wyn- en Spiritusraad se sertifi seringstelsel in 1972 reeds van stapel gestuur is. “Die silwer seëls soos ons hulle vandag ken, het gespruit uit die vereenvoudiging van ’n stelsel wat onder andere ’n “superieur” klas met ’n goue seël ingesluit het. Met die nuwe tweevoudige stelsel word daar weer beweeg in hierdie rigting, maar dié keer gaan dit oor volhoubaarheid en nie kwaliteit nie.”

Volgens Schietekat behoort die nuwe seëls diegene wat nog nie aan IPW-ver eistes voldoen nie, aan te moedig om ook die omgewingsvriendelike skuif te maak en uiteindelik ook die nuwe seël te gebruik. “Die meeste bedryfsreuse vereis reeds dat produsente IPW-akkreditasie verkry. Op grond van sekere aannames voorsien ek dat die nuwe seëls ná die oorgang-oesjaar, binnekort van 50% tot selfs 80% van die totale gesertifiseerde wyn sal verteenwoordig.”


viagra en espagne achat cialis pas cher acheter viagra pfizer viagra quebec viagra le vrai achat viagra en belgique cialis remboursement achat cialis en ligne cialis generique cialis 10 mg generique viagra au luxembourg levitra moins cher medicament levitra kamagra acheter achat viagra forum acheter viagra forum viagra sur le net vente viagra france cialis sur internet viagra generique en france prix viagra 50 tarif cialis forum cialis generique prix viagra achat cialis sur internet vrai cialis moins cher acheter du levitra viagra en pharmacie achat viagra internet vente viagra en pharmacie levitra inde sildenafil femme pilule levitra vente viagra belgique generique cialis 10mg commande cialis generique cialis 20mg pas cher viagra sans ordonnance belgique kamagra achat cialis au quebec cialis generique avis kamagra moins cher levitra 10mg prix cialis medicament cialis livraison rapide achat viagra cialis moins cher vrai viagra en ligne cialis commander commander cialis generique cialis generique 10mg cialis en suisse achat cialis belgique pilule viagra pour femme kamagra en france levitra pas cher viagra vente libre france acheter viagra internet generique levitra cialis sans ordonnance viagra generique france cialis generique pharmacie kamagra paris levitra 20mg prix viagra pour les femmes viagra a vendre medicament cialis 5mg viagra prix canada viagra au quebec viagra pour femme achat cialis ca marche cialis 20mg achat cialis a vendre kamagra en belgique levitra pharmacie forum viagra sur internet commander kamagra prix viagra en france femme viagra forum achat cialis cialis sans ordonnance belgique viagra naturel pour femme viagra generique pharmacie prix viagra france tarif cialis pharmacie cialis a vendre montreal achat kamagra oral jelly kamagra oral jelly cialis en ligne viagra generique en ligne vente cialis pharmacie viagra paris levitra sans ordonnance vardenafil generique prix viagra pfizer viagra generique prix sildenafil 100 pilules cialis generique en pharmacie levitra prix levitra en ligne cialis generique forum remboursement viagra viagra vente acheter cialis sans ordonnance kamagra generique viagra cialis levitra comparison viagra belgique sans ordonnance cialis pas cher paris viagra a paris viagra effet sur femme acheter viagra au quebec pharmacie viagra cialis belgique cialis pour femme generique sildenafil acheter viagra prix viagra cialis viagra chez la femme levitra sur le net viagra vente en pharmacie acheter kamagra oral jelly prix cialis en pharmacie achat vardenafil achat viagra generique cialis sans prescription achat cialis france cialis berlin viagra generique viagra generique forum viagra ou acheter cialis femme levitra en suisse achat viagra en france cialis generique pas cher acheter cialis en pharmacie acheter viagra en ligne forum pfizer viagra prix cialis achat france achat levitra forum cialis sur internet vente viagra en france acheter viagra montreal viagra en vente libre en belgique viagra vrai medicament viagra achat cialis en suisse achat viagra en ligne viagra le moins cher viagra pour femme forum vente cialis en belgique commande levitra