Opinion

Page 25 of 25« First...2122232425
350-jaar nostalgie

350-jaar nostalgie

Een van die grootste geeste in die Suid-Afrikaanse wynbedryf, Beyers Truter, het by ‘n Beyerskloof-proe wat ek as student bygewoon het, beklemtoon dat niemand ooit sal groter wees as die bedryf of die produk wat hy lewer nie. In dié tyd wat ons die 350ste...

Boomplantdag op Neethlingshof

Ek ry nou al vir ses jaar amper elke dag verby Neethlingshof. Die bordjie wat na die indrukwekkende laning dennebome wys, het in hierdie tyd baie keer die kragmeting teen my rubberarm oppad huis toe gewen – waarna ek gou “een of twee wyne gaan proe het”. As ‘n laning...
Wat wil jy nog in ‘n wingerd doen?

Wat wil jy nog in ‘n wingerd doen?

Die bekende Britse wyntydskrif, Decanter, het in die Augustus-uitgawe ‘n artikel gehad oor 40 dinge wat elke wynliefhebber moet doen. Hoewel party van die voorstelle soos “Pick up fossels in a Chablis Grand Cru vineyard” of “Kangaroo-spotting in the Hunter Valley” vir...

Wedloop van die wynwyfies

 Sedert die ontstaan van Landbouweekblad se Vroue Wynmaker van die Jaar-kompetisie, het die tonge geklap oor dié skoner-geslag-stryd en is die vraag of vroue wynmakers nie met die mans kan meeding nie, gereeld geopper. Dié kompetisie word vanjaar vir die sesde keer...
Op julle merke, gereed, proe!

Op julle merke, gereed, proe!

As daar in wynkringe gepraat word van dié groot stryd in die wynland, dink die meerderheid waarskynlik aan die Veritas Toekennings of Jongwynskou. ‘n Ander groot stryd wat nou ‘n wyn-element gaan bykry, is die eeue-oue stryd tussen Maties en Ikeys. Ja, dit is nie asof...
Pinot Noir se skelmpie

Pinot Noir se skelmpie

  Wat het Tassenberg en Boekenhoutskloof se The Chocolate Block in gemeen Wel, op die oog af nie veel nie… Tassies word geassosieer met Stellenbosch studente, styrofoam glase en Koos Kombuis toe hy nog “Johnny is nie dood nie” gesing het – voor die vrou en kinders in...
Page 25 of 25« First...2122232425