Met die groter klem wat deesdae op internet media geplaas word, het WynLand ook sy webtuiste ‘n “facelift” gegee. Die opgeknapte webtuiste en blog sal binnekort op die lug wees. Kom loer gerus kort na krismis en verwag ‘n meer moderne, interaktiewe, woelige Wynland Wingerd Waaibs.

You may like to read these:

Go Back
Shares