Skip to content
Mila Malherbe

30 Under 30

Mila Malherbe

Junior handelsmerkbestuurder · Blaauwklippen Vineyards · Class of 2026

Mila Malherbe het ná die Covid-pandemie haar pasiënte as spraakterapeut verruil vir kliënte by een van die land se oudste landgoedere.