Search
Results for “wynbedryf”
Showing 1–2 of 2 results
2 results — page 1 of 1
Tegnologie vir ekonomiese groei
WynLand praat met Marius Malan, wynmaker en konsultant by Malanot Wines. Marius het Wingerd en Wynbou by Elsenburg studeer, is ’n gekwalifiseerde Kaapse Wynmeester en het ook onlangs sy MBA voltooi. Hy gesels met ons oor die rol van tegnologie in die wynbedryf.
· 13:36
Vroue wat ruimte skep
Wat beteken dit om nie net jou eie loopbaan te bou nie, maar ook ruimte vir ander te skep? In hierdie Vrouemaand episode gesels Wanda Augustyn met Marisah Nieuwoudt, South Africa Wine se Toerismebestuurder, en Kachné Ross, Menseontwikkelingsbestuurder, oor die werk wat hulle doen om mense…
· 24:27

