Author
SA Wine Industry
Latest
Articles by SA Wine Industry
3 articles — page 1 of 1

Gety draai vir die wynbedryf ten spyte van bedrukte omgewing
Die gety is besig om te draai en die Suid-Afrikaanse wyn- en brandewynbedryf bly herstel van die pandemie in 2022 en midde-in 'n ingeperkte omgewing. Dít volgens die jongste Agricultural Outlook Report 2023-2032 van die inligtingsorganisasie sonder winsbejag, die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid…

Agri-Expo herstruktureer vir volhoubare toekoms
Die oudste Landbougenootskap in Suid-Afrika, Kaap die Goeie Hoop Landbougenootskap, wat handel dryf as Agri-Expo, het aan die einde van 2022 noodsaaklike herstrukturering ondergaan. Die ly van beduidende verliese as gevolg van projekte wat die laaste paar jaar geen wins gegenereer het nie, asook…

Impak van beurtkrag met landbouleiers bespreek
Menige landbouleiers het vanoggend met die minister van landbou, Thoko Didiza, aanlyn vergader waar die impak van beurtkrag op die landbousektor geopper is.