Skip to content

Wyn op wiele: Die Robertson Wyntrein

Podcast

Wyn op wiele: Die Robertson Wyntrein

Wat gebeur wanneer wyn, ’n trein en ’n lekker kuier bymekaarkom? Wanda gesels met Jessica du Toit van New Cape Central Railway en Belinda Jacobs van die Pinotage Assosiasie oor die Robertson Wyntrein, die stories langs die spoor en hoe ’n nuwe wynervaring mense op ’n ander manier aan Suid-Afrikaanse wyn bekendstel.

WineLand Mytrosismytrots

More episodes

View all podcasts