Search
Results for “wynmaak”
Showing 1–4 of 4 results
4 results — page 1 of 1
JC Smith praat oor wynmaak in die Oos-Vrystaat
JC Smith is ’n derdegeslag-wynmaker. Sy oupa Dassie en pa Flip was albei wynmakers, en hy het tussen wingerde en wynkelders grootgeword. Hy is tans die wynmaker by Blydschap in die Oos-Vrystaat.
By Johannes Richter · 4 min read
Vyf vrae met Hendrien de Munck
Wynmaak lyk van buite na ’n romantiese beroep, maar agter elke bottel skuil ure se harde werk, besluite en toewyding. Hendrien de Munck, wynmaker van Maia Wines, deel haar perspektief op die realiteit van wynmaak, kreatiwiteit in die kelder en waarom sy glo daar is nog groot potensiaal vir…
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Kaapse Wynmakersgilde Protégés leef hul kreatiwiteit uit met wyn
Die opwinding is tasbaar onder tweedejaar Kaapse Wynmakersgilde Protégés na mate hulle droom om hul eie wyn te maak, werkliheid word met hul skeppings veilig in
By Anton Pretorius · 4 min read
Die staatmaker
Luhan Steyn het grootgeword tussen die Agterkliphoogtevallei se wingerde en vrugteboorde, waar sy nuuskierigheid oor wat met druiwe ná aflewering gebeur, stadig maar seker in ’n roeping verander het.
By Ingerése Schoeman · 4 min read



