Search
Results for “handelsmerk”
Showing 1–5 of 5 results
5 results — page 1 of 1
Die handelsmerkterapeut
Mila Malherbe het ná die Covid-pandemie haar pasiënte as spraakterapeut verruil vir kliënte by een van die land se oudste landgoedere.
By Johannes Richter · 4 min read
Hier geld ander reëls
Markte in Asië hou enorme geleenthede in, maar moenie dink dit is eenvoudig nie.
By Elona Hesseling · 7 min read
Die storieverteller
Helene Joubert gebruik kreatiwiteit en strategie om wyn vir ’n nuwe generasie relevant te maak.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Die kuns om stories te deel
Van ’n kreatiewe kind in Mpumalanga tot ’n bemarkingsleier by een van die Kaap se oudste wynplase, bring Elani Nell haar skerp oog vir visuele storievertelling na die wynwêreld.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Gedryf deur nuuskierigheid
Julia du Preez dink anders oor wyn. Sy sien dit as ’n ervaring wat gedeel moet word, en haar werk wys hoe dit relevant vir ’n jonger generasie kan bly.
By Ingerése Schoeman · 4 min read



