Search
Results for “vonkelwyn”
Showing 1–11 of 11 results
11 results — page 1 of 1
KWV laat die vonkelwyn praat
Drie jaar agtereenvolgens die hoogste eer, 12 dubbelgoue medaljes en ’n aand waarop Suid-Afrikaanse wyn behoorlik kon feesvier.
By Wanda Augustyn · 4 min read
Die kuns van Cap Classique
Vonkelwyn is meer as net borrels in ’n glas. Volgens Melanie van der Merwe, wynmaker en stigter van Tanzanite Wines, lê die ware karakter van Cap Classique in die tyd, proses en detail agter elke bottel.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Hier geld ander reëls
Markte in Asië hou enorme geleenthede in, maar moenie dink dit is eenvoudig nie.
By Elona Hesseling · 7 min read
Die storieverteller
Helene Joubert gebruik kreatiwiteit en strategie om wyn vir ’n nuwe generasie relevant te maak.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Die kuns om stories te deel
Van ’n kreatiewe kind in Mpumalanga tot ’n bemarkingsleier by een van die Kaap se oudste wynplase, bring Elani Nell haar skerp oog vir visuele storievertelling na die wynwêreld.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
’n Rabbedoe met styl
Met ’n aangebore gasvrou-instink en ’n filosofie van diensleierskap, het Lanél Smith ’n internasionale bekroonde ervaring by Ernie Els Wyne geskep en het sy bewys sukses is op enige ouderdom moontlik.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Die staatmaker
Luhan Steyn het grootgeword tussen die Agterkliphoogtevallei se wingerde en vrugteboorde, waar sy nuuskierigheid oor wat met druiwe ná aflewering gebeur, stadig maar seker in ’n roeping verander het.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Gedryf deur nuuskierigheid
Julia du Preez dink anders oor wyn. Sy sien dit as ’n ervaring wat gedeel moet word, en haar werk wys hoe dit relevant vir ’n jonger generasie kan bly.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Die handelsmerkterapeut
Mila Malherbe het ná die Covid-pandemie haar pasiënte as spraakterapeut verruil vir kliënte by een van die land se oudste landgoedere.
By Johannes Richter · 4 min read
Die wynmeisie
Junelle Rossouw (23) het altyd gedink sy gaan eendag ’n wit jas en stetoskoop dra totdat ’n besoek aan ’n wynkelder haar droom verander het na parsstewels, ’n notaboekie en ’n pen.
By Ingerése Schoeman · 4 min read
Pure ystervrou
Die wynbedryf was glad nie op Eonay Terblanche (29) se radar nie, maar ná ’n naweek as proelokaalassistent by Almenkerk wou sy nooit weer iets anders doen nie.
By Johannes Richter · 4 min read








